Twee dood in treinongeluk

07/02/2018 | 23:58
»» News & Politics ««
332
00:53
Twee dood in treinongeluk Twee dood in treinongeluk Een van Amtrak se passasierstreine is na ’n syspoorlyn herlei en het toe teen ’n geparkeerde, onbemande goederetrein gebots. Die treinongeluk het sowat 8 km suidwes van Columbia plaasgevind. Video: Reuters